Gr 8’s vlieg ….!

19 Feb 2020

Die graad 8-klasse het vandag vir die eerste keer beleef hoe dit voel om met hommeltuie te vlieg.

Dit word gedoen as deel van hul Tegnologie-leerplan.

Die projek staan onder leidinng van mnre Eric de Almeida en Jacques Bonnema (foto).

TERUG NA BO