Hartbeeste swem voor

23 Jan 2020

Die Hartbeeste het gister vir die agste agtereenvolgende jaar en die negende keer die afgelope tien jaar koning gekraai in die Interhuis swemgala.

Henré Louw is aangewys as die senior Victor Ludorum, met André van den Heever wat die junior toekenning ingepalm het.

Die Koshuis was die beste dirigentegroep met Tobias de Flaming wat die beste individuele dirigent was.
Die Hartbeeste het egter die geesbeker gewen.

‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.

TERUG NA BO