
Baie geluk aan Henré Louw wat ‘n algehele derde plek behaal het in die strawwe Midmar-myl.
Hy was ook die eerste onder 18 swemmer uit die water met ‘n tyd van 19 minute en 7 sekondes.
Richardt Beineke het ‘n sesde plek behaal in die “non-company” afdeling vir mans tussen 14 en 31 jaar oud. Sy tyd was 20 minute en 13 sekondes.