Hokkiespelers kry N-Gauteng kleure

01 Jun 2017

Nie minder nie as elf Affie-hokkiespelers is ingesluit in Noord-Gauteng se onderskeie hokkiespanne.

Baie geluk aan die volgende seuns:

Onder 18A
Herco Roesch
Quinton Venter
Brendan du Toit

Onder 18B
Hanco Coetzee
Estiaan Matthee

Onder 16A
Christoff van Niekerk

Onder 16B
Henco Badenhorst

Onder 14A
Schalk Engelbrecht

Onder 14B
Christiaan Maritz
Llewellyn Ferreira
Ruan Macleod

TERUG NA BO