Hoofleiers 2017

20 Sep 2016

Affies se hoofleiers vir 2017 is aangewys.

Baie geluk aan Johan van Zyl wat aangewys is as hoofseun.

Die res van sy span op die foto is soos volg:

Coetzee Michau (koshuishoofseun), Louis Schoonbee (sosiaal-maatskaplik), Jaco Labuschange (sport), Johan van Zyl (hoofseun) , Philip Pienaar (dissipline) en Gustav Grotius (kultuur). img_5423

 

 

TERUG NA BO