
Baie geluk aan die hoofleiers vir 2018/19 wat verkies is.
Leighton Ferreira is aangewys as die hoofseun.
Die onder-hoofseuns is Eduard Joynt (Sosiaal & Maatskaplik), Christian Kamffer (Sport), Janiel Pretorius (Kultuur) en Braham van der Walt (Dissipline).