Ian Visser: Gedenkdiens

23 Jul 2019

Die gedenkdiens vir Ian Visser word op Vrydag 26 Julie om 12:00 in die skoolsaal gehou. Familie se versoek: Geen blomme, asb. ‘n Donasie kan eerder aan Affies gemaak word.

TERUG NA BO