Il Vento 2017

02 Feb 2017

Affies bied vanjaar weer eens met trots die Il Vento Nasionale Kompetisie vir Hout-, Koperblaasinstrumente en Strykers aan. Dit sal plaasvind vanaf 23 tot 27 September 2017. Die kompetisie word in drie afdelings beslis, naamlik junior (10 tot 15 Jaar), senior (16 tot 18 jaar) en tersiêr (ingeskrewe studente).

Navrae kan gerig word aan mnr Floris Smith by selfoonnommer 0731445874, of per e-pos by floris.smith@affies.co.za.

Verdere inligting is op die skool se webblad beskikbaar by http://www.affies.co.za/culture/il-vento-nasionale-kompetisie-vir-blaasinstrumente/

 

 

TERUG NA BO