
Die jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms is op Maandag 18 Januarie afgehandel.
Koshuis het in die spankompetisie as oorwinnaars uit die stryd getree. Hulle het ook die geesbeker gewen.
Die Koedoes is egter aangewys as die beste dirigentegroep.
‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.