Uitslae van interskole met Grey Kollege

03 Mei 2017

Nagenoeg 900 Affies het die afgelope naweek die voorreg gehad om die jaarlikse interskole met Grey Kollege mee te maak.

Daar is meegeding in agt sportsoorte, naamlik rugby, hokkie, gholf, tennis, tafeltennis, landloop, fietsry en skaak.
Die twee skole het ook gesorg vir ‘n onvergeetlike kultuuraand.

Die volledige uitslae van al die sport kan hieronder afgelaai word.

TERUG NA BO