Baie geluk aan Jacques-Lois du Toit wat ingesluit is in die Suid-Afrikaanse skole se A-rugbyspan.
Hierdie kaptein van die Wit Bulle speel elke week sy hart uit en verdien sy insluiting terdeë!