KENNISGEWINGS
25 Feb 2020

Algemeen

Ouers word versoek om kennis te neem van die vulling van ‘n posisie op die skool se beheerliggaam.

U kan die omsendbrief in dié verband hieronder aflaai.

Laai hier af  
25 Feb 2020

Sport

Die program vir die NWU-Puk Super 16 program kan hieronder afgelaai word.

Laai hier af  
24 Feb 2020

Sport

Die oefentye vir rugbyspanne vanaf 2 Maart kan hieronder afgelaai word.

Laai hier af  
24 Feb 2020

Sport

Die bepalings vir waterpolowedstryde wat plaasvind op 28 en 29 Februarie kan hieronder afgelaai word.

Laai hier af  
24 Feb 2020

Sport

Die uitslae van krieketwedstryde wat gespeel is in die week van 17 tot 22 Februarie is hieronder beskikbaar.

Laai hier af  
24 Feb 2020

Sport

Die volledige verslag van Vrydag se A-Bond Interhoër kan hieronder afgelaai word.

Laai hier af  
19 Feb 2020

Algemeen

Die inligting rakende Klub 600 se gholfdag op 14 Mei kan hieronder afgelaai word.

Laai hier af  
17 Feb 2020

Sport

Die bepalings van waterpolowedstryde vir die naweek avn 22 en 23 Februarie is hieronder beskikbaar.

Laai hier af  
TERUG NA BO