SKOOLINLIGTING
KLEREBANK

Die Affie-klerebank is tydens die volgende tye oop:

Maandag, Woensdag en Vrydag tydens pouse.

Dinsdag en Donderdag na skool, d.w.s. 13:40 tot 14:30.

Die eerste Vrydag van elke maand na skool, d.w.s. 13:40 tot 14:30.

 

TERUG NA BO