SKOOLINLIGTING
KLEREBANK

Die Affie-klerebank is aan die oostekant van die skool geleë in die voormalige studiesaal van Huis Pannevis, die oudste koshuis op die terrein en tuiste van die graad 8 koshuisgangers.

Die klerebank verkoop hoofsaaklik sportdrag.

Dienstye:

Maandag, Woensdag en Vrydag: POUSE

Dinsdag en Donderdag: 13:40 – 14:30

Die eerste Vrydag van elke maand: 13:40 – 14:30

Navrae:

Me. N. Fourie – noline.fourie@affies.co.za 

TERUG NA BO