Kooroptrede saam met Akustika

23 Mar 2018

Die gewilde Affie-koor tree op 12 April saam met Akustika, onder leiding van Christo Burger, op.

Kaartjies teen R50 per persoon is beskikbaar by die kultuurkantoor.  Kontak me Estelle Matthee by 0123443805 (skoolure) of 0833214714.

G_12APRIL2018_web

TERUG NA BO