Koor kry goud by Applous-finaal

11 Aug 2015

Baie geluk aan die Affie-koor wat weer eens puik gevaar het by die landswye finaal van die ATKV se Applouskompetisie in die Veremarksaal in Port Elizabeth. Nie net is hulle aangewys as die vyfde beste algehele koor nie, maar hulle is ook die tweede beste seunskoor in die land.

Ons susterskool, AHMP, verdien ook vermelding vir hul tweede algehele posisie.

Die volledige uitslae is as volg:

1. Stellenberg (92,08% – Cum Laude)
2. AHMP (90,08 – Cum laude)
3. Menlopark (89,16% – goud)
4. Paul Roos (88,78% – goud)
5. AHS (87,20% – goud)
6. Oranje Meisies ((85,7% – goud)
7. Waterkloof (78,5% – silwer)
8. Helpme2015-08-11_1318kaar (77,38% – silwer)

Beste Afrika-werk: Stellenberg
Beste voorgeskrewe lied: Stellenberg

TERUG NA BO