
Koshuis het oudergewoonte koning gekraai in die Interhuis-atletiekbyeenkoms wat verlede Vrydag plaasgevind het.
Die Koedoes het die beste dirigentegroep opgelewer, terwyl JL Farrell van die Koshuis die beste dirigent was.
‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.