Krieket skitter teen Grey

21 Okt 2019

Affies se krieketspanne wat die afgelope naweek teen Grey Kollege gespeel het, het skitterende uitslae opgelewer.

Al sewe spanne was aan die wenkant.

Die volledige uitslae van dié kragmeting, sowel as wedstryde wat in verlede week gespeel is, is hieronder beskikbaar.

  • Krieketuitslae

    AFFIES-KRIEKET-2019-VIERDE-KWARTAAL-UITSLAE-WEEK-9.pdf (95kb)
TERUG NA BO