AKTIWITEITE
KUNSTE & KULTUUR
KENNISGEWINGS
OP die kalender
  • 28 Okt
    SPORT Krieket: Jhb-liga 12:00am
  • 31 Okt
    SPORT Waterpolo & Krieket: Jhb-... 12:00am
JONGSTE NUUS

Fotodag

30 Sep 2020

Alhoewel 2020 ernstig deur die Covid-19 pandemie ontwrig is, gaan ons steeds, met die oog op die jaarblad, al die groepfoto’s van aktiwiteite wat plaasgevind het, neem. Met dié dat die skool op ‘n weeklikse rotasiebasis funksioneer, is die mees werkbare oplossing om die fotodag vir Saterdag 10 Oktober te skeduleer. Volg gerus hierdie skakel…

Affies bo in Dink-en-Sink!

07 Oct 2019

Affies se senior debatspan het die afgelope naweek koning gekraai in die landswye finaal van die Dink-of-Sink-kompetisie. Hulle opponente was die span van Paul Roos Gimnasium, verlede jaar se wenners. Die span het bestaan uit Adriaan van Wyk, Reuben Coetzer en Henri van der Westhuizen.  Dr Gustav von Bratt was hul afrigter. Geluk ook aan…

TERUG NA BO