Kunstesentrum amptelik geopen

28 Jan 2016

Affies se nuwe kunstesentrum is vanoggend amptelik geopen.

Die argitek, mnr Pieter Matthews, het ‘n reeks skyfies tydens die saalbyeenkoms vertoon en die simboliek van die gebou verduidelik.

Hy en dr Pierre Edwards het ‘n gedenksteen onthul.

Die amptelike inwyding van die sentrum sal op 2 en 3 Maart plaasvind met die inwydingskonsert.

TERUG NA BO