Kunstesentrum voltooi

30 Nov 2015

Affies se splinternuwe kunstesentrum is pas voltooi.

Dit sal vanaf Januarie 2016 Affies se musiekdepartement huisves.  Daar is waarskynlik nie nog ‘n skool in die land met so groot musiekdepartement nie.

Kyk gerus na die video hieronder om te sien hoe lyk die kunstesentrum.

 

 

 

TERUG NA BO