2020 Skoolfonds

28 Jan 2020

Geagte Ouer

Ons herinner u daaraan dat u R2,300 korting kry indien u u seun se volle skoolgeld vir die jaar voor of op Vrydag 31 Januarie 2020 vereffen.

 

 

TERUG NA BO