Fotodag

07 Okt 2019

Neem asseblief kennis dat die meerderheid groep- en spanfoto’s op Woensdag 9 Oktober, geneem word. Die volgende foto’s word egter reeds Dinsdagoggend 8 Oktober geneem: konsertorkes, swing-ensamble, strykorkes, koor en toneel. Betrokke leerders moet om 7:20 voor die skoolgebou aanmeld.

Sien die aangehegde dokument hieronder vir reëlings oor kleredrag.

TERUG NA BO