Insae in vraestelle

29 Nov 2018

Affie-seuns het more (Vrydag 30 November) geleentheid om tussen 09:00 en 11:00 na hul eksamenvraestelle te kom kyk.
Seuns moet skooldrag dra vir dié geleentheid.

Die omsendbrief met die lokale is hieronder beskikbaar.

TERUG NA BO