Rugby: Bepalings

20 Apr 2017

Die bepalings van rugbywedstryde vir die volgende klompie dae volg hieronder.

Daar is wedstryde teen Zwartkop (Donderdag 20 April), HTS Tuine (Vrydag 21 April), Eldoraigne (Maandag 24 April), Curro (Hazeldean) (Dinsdag 25 April) en Ellisras (Woensdag 26 April).

TERUG NA BO