Rugby: Bustye na Pretoria en ‘Quins

08 Mar 2017

Die tye vir die busdiens na Pretoria Klub en Harlequins kan hieronder afgelaai word.

Seuns word aangemoedig om van hierdie gratis diens gebruik te maak.  Dit is ingestel om hulle veiligheid te verseker.

TERUG NA BO