Swemverslag Jhb Interhoër

03 Mar 2016

Affies se A-swemspan het gister (Woensdag) puik gevaar by die baie kompeterende Johannesburg Interhoër en algeheel derde geëindig.

‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.

 

TERUG NA BO