A.g.v. die feit dat daar op 3 Augustus nie skool is nie, verskuif die geskeduleerde toetse van Woensdag 3 Augustus na Donderdag 4 Augustus.
Die potjiekoskompetisie verskuif na 10 Augustus en daarom word geskeduleerde toetse van Donderdag 11 Augustus op Woensdag 10 Augustus geskryf.