Nuwe Affie-toep

11 Mar 2020

Ouers en vriende van Affies kan die stappe in die volgende dokument volg om die skool se nuwe toep af te laai.

Die meeste groeipyne met hierdie toep is uitgeskakel, en ons glo u sal dit baie nuttig vind.


  • Nuwe toep

    AffieToep.pdf (992kb)

TERUG NA BO