Nuwe hoofleiers

03 Sep 2019

Baie geluk aan Reinhardt Ludwig wat aangewys is as Affie-hoofseun vir 2020 (foto).

Die onder-hoofseuns is soos volg:

Ruben Coetzer (Kultuur);
Willem Smit (Sosiaal);
JP Wentzel (Sport en Koshuishoofseun); en
Jewyk Pretorius (Dissipine).

TERUG NA BO