SKOOLINLIGTING
OPEDAG

 

Affies se jaarlikse opedag vind plaas op Woensdag, 22 April 2020 vanaf 14:30 tot 18:00.

Begeleide toere sal vanaf 14:30 tot 16:30 plaasvind.

Om 15:30 is daar ‘n Affie-bekendstellingsfilm wat vertoon word.  

Die Affie-koor tree op om  15:40, terwyl die skoolhoof om 16:00 aan die woord sal wees.

Navrae kan gerig word aan mnr Dirk Taljard by selnommer 082 770 4290,  of  by 012 344 3805 (skoolure).  Sy e-posadres is dirk.taljard@affies.co.za

TERUG NA BO