Oud-Affie CJ du Plessis het die afgelope naweek tweede geëindig in die Zambia Sugar Open, ‘n gholftoernooi wat deel uitmaak van die Sonskynreeks.
CJ het ‘n telling van 279 aangeteken, 13 houe onder baansyfer.