
Oud-Affie Fredriech Pretorius het gisteraand in Durban by die Afrika-atletiekkampioenskap die goue medalje in die strawwe tienkamp ingepalm met sy persoonlike beste puntetotaal ooit. Hy het 7 780 punte behaal.
Welgedaan Fredriech! Affies is trots op jou!