Oud-Affie vereer

27 Jul 2016

Oud-Affie Heino Kuhn is op Krieket Suid-Afrika se prysuitdelingsfunksie weer eens beloon vir sy puik spel die afgelope seisoen.

Hy is aangewys as Meerdagspeler van die Jaar sowel as die Spelers se Speler van die Seisoen.

Heino het verlede seisoen slegs die sesde Suid-Afrikaanse kolwer geword wat meer as 1000 lopies in die meerdagseisoen kon aanteken.

TERUG NA BO