
As gevolg van die presidensiële inhuldiging wat eerskomende Saterdag by Loftus Versfeld plaasvind, moes daar noodgedwonge wysigings aangebring word aan die skool- en sportprogram.
Ouers word versoek om die volgende brief deeglik te lees en hulle te vergewis van wysigings.