Uitslae by Diamantveld

08 Mar 2017

Affies se wintersport het Saterdag afgeskop met agt-en-twintig rugbyspanne wat kragte gemeet het met Diamantveld Hoërskool en ‘n verskeidenheid Vrystaatse en Noord-Kaapse spanne.

Die volledige uitslae kan hieronder afgelaai word.

TERUG NA BO