Program vir Helpmekaar

20 Mar 2018

Die program vir die naweek se interskool met Helpmekaar Kollege kan hieronder afgelaai word.
Die hokkie word reeds Vrydag gespeel.  Die program daarvoor is beskikbaar by http://www.affies.co.za/wp-content/uploads/Helpmekaar1.pdf

Daar is ook rugbywedstryde teen Sutherland.  Daardie program is ook hieronder beskikbaar.

 

 

TERUG NA BO