Prysuitdeling 2015

26 Okt 2015

Christiaan Willemse en Christian Kriek is as vanjaar se gesamentlike dux-leerders aangewys by die jaarlikse prysuitdeling.

Ruben van Heerden is aangewys as die sportman van die jaar, terwyl Christiaan Willemse en Jacobus de Jager gesamentlik aangewys is as die kultuur Victor Ludorums.

Wiehan van Niekerk, Vic Meyer en Cronjé Holtzhausen is die gesamentlike Ideale Affies.

Cronjé het ook die alsydigheidstrofee ontvang.

‘n Volledige lys van die toppresteerders kan hieronder afgelaai word.

TERUG NA BO