Redenaars deur na finaal

24 Mei 2016

Baie geluk aan Barend Botha, Craig Kleingeld en Waldo Pienaar wat deurgedring het tot die landswye finaal van die AKTV se redenaarskompetisie.

Barend (gr. 12) en Waldo (gr.8) het deurgedring in die voorbereide kategorie en Craig (gr.9) in die onvoorbereide kategorie.

TERUG NA BO