Reëlings rakende parkeerruimte

25 Jan 2016

Affie-ouers sal deeglik bewus wees daarvan dat die situasie in die parkeerruimte voor die skool baie frustrerend kan wees wanneer u seuns op- en aflaai.

Dit word vererger deur persone wat net eenvoudig enige plek stop om hul seuns af- en op te laai.

U word versoek om die volgende reëlings te bestudeer en na te kom.

U samewerking word waardeer.

TERUG NA BO