Baie geluk aan graad 11 Affie, Ruan Botha, wat as lid van die junior Suid-Afrikaanse stoeispan ‘n goue medalje by die Afrika-kampioenskap in Marokko verower het.
Affies is trots op jou Ruan. Welgedaan!