Baie geluk aan Ruben Els wat ingesluit is in Suid-Afrika se atletiekspan wat van 10 tot 15 Julie sal deelneem aan die IAAF se Wêreld onder 20 kampioenskap in Tampere, Finland.