SA Rugby uitverkorenes

05 Sep 2019

Nie minder nie as vier Affies en ‘n afrigter is genooi om van 22 tot 28 September SA Rugby se Elite Spelersontwikkelingskamp (EPD) by te woon.

Die spelers is Layton Horn, Willie Potgieter, Reinhardt Ludwig en Quewin Nortjé.

Mnr Jaco Koch, afrigter van die Wit Bulle, is ook uitgenooi.

 

 

 

 

TERUG NA BO