
Die skoolhoof en personeel van die Afrikaanse Hoër Seunskool wens vir al ons ouers, seuns en vriende ‘n geseënde feestyd toe. Mag hierdie tradisionele tyd van saamwees vir u baie vreugde bring.
Mag 2016 vir u ‘n jaar wees met baie seëninge en vreugde.