Segetog duur voort!

02 Mar 2016

Affies se segetog op die atletiekbaan duur voort!

Die atletiekspan het gister (Dinsdag) in Germiston geskiedenis gemaak deur die kroon in die seunsafdeling by te voeg by die een wat hulle Vrydag op Pilditch ingepalm het op die Jakaranda A-Bond Interhoër.

‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.

TERUG NA BO