Sesjarige nou ‘n “Affie”

19 Okt 2016

Die sesjarige Ruben Scharneck is vanoggend ingehuldig as ‘n volwaardige Affie.

Ruben is terminaal siek aan kanker, en sy grootste droom was altyd om ‘n Affie te wees. Dr Pierre Edwards het dié knapie vanoggend “ingehuldig”.

Lees die volle storie by die volgende skakel:

http://maroelamedia.co.za/goeiegoed/fotos-terminaal-siek-6-jarige-nou-n-affie/

 

 

TERUG NA BO