Spesiale uitgawe van Stroom-Op

19 Nov 2018

Die derde uitgawe vir 2018 van Stroom-Op, die Affie-skoolkoerant.  is hieronder beskikbaar in twee dele.

Die eerste aflaaibare lêer is die hoofkoerant, terwyl die tweede lêer ‘n spesiale bylaag is oor Dr Pierre Edwards wat einde vanjaar aftree.

TERUG NA BO