Die volledige uitslae van die naweek se rugby teen Diamantveld, Piet Potgieter en Ellisras is hieronder beskikbaar.
Sport
Die uitslae van hokkiewedstryde wat die afgelope naweek gespeel is, kan hieronder afgelaai word.
Sport
Die uitslae van rugbywedstryde wat gister teen CR Swart gespeel is kan hieronder afgelaai word.

Fotodag
30 Sep 2020Alhoewel 2020 ernstig deur die Covid-19 pandemie ontwrig is, gaan ons steeds, met die oog op die jaarblad, al die groepfoto’s van aktiwiteite wat plaasgevind het, neem. Met dié dat die skool op ‘n weeklikse rotasiebasis funksioneer, is die mees werkbare oplossing om die fotodag vir Saterdag 10 Oktober te skeduleer. Volg gerus hierdie skakel…

Affie-vlag wapper hoog!
01 Feb 2020Affies se atletiekspan het vandag (Saterdag) op die Bestmed Tuks atletiekbaan gewys dat hy nie sy gelyke in Suid-Afrika het nie. Hulle het as wenners uit die stryd getree in die suensafdeling van die nasionale eindronde van Twizza se Superskolereeks. Voorwaar ‘n puik prestasie! Ook die swemspan het puik gevaar tydens die jaarlikse Affie-uitnodigingsgala. Hulle…