Baie geluk aan Stals Swart (gr 12) wat ingesluit is in die Suid-Afrikaanse Skole gholfspan.
Stals was ook in 2016 lid van dié span.
Die span sal meeding teen ‘n Suid-Afrikaanse studentespan.