Stals in SA Skolespan

11 Okt 2016

Baie geluk aan kranige gholfspeler, Stals Swart.

Stals het tydens die Suid-Afrikaanse skoletoernooi derde in die individuele kompetisie geëindig.  Hy is ingesluit in die Suid-Afrikaanse Skolespan wat eerskomende naweek teen ‘n studentespan meeding.

 

 

 

TERUG NA BO